|

Die
Kaalvoetvrou, 地 een-en-地-half maal lewensgrootte standbeeld
van 地 Voortrekkervrou met 地 kappie. In 1977 onthul deur mnr.
Fanie Maree op sy plaas in die Retiefspas naby Kerkenberg, suid
van Harrismith. Opdraggewer: Vrystaatse Voortrekkers. Medium:
Brons. (Die eerste Staatspresident van die Republiek van
Suid-Afrika, mnr. C.R. Swart, het die wydingsrede tydens hierdie
onthulling gelewer.)
|