T.O. HONIBALL
Trilogie!

T.O. HONIBALL
Ideale Gesekenk

Raai-raai, Lyfielief

Rooswater

Idiome-mallemeule


T.O. HONIBALL-trilogie!

 

Beste Taaloord-vriende

 

Hierdie is voorwaar ’n heel plesierige aankondiging én terselfdertyd ’n unieke geleentheid om nou die volgende gewilde T.O. Honiball-boekies te bekom:

 

     Jakkals en Wolf
            Oom Kaspaas
en

                   Adoons-hulle

 

Dié Trilogie word as ’n stel verkoop en is beskikbaar teen R165 per stel
(R20 posgeld en verpakking ingesluit).

 

Grootte: 210 mm x 245 mm

Aantal bladsye per boekie: 56

 

 

Plaas u bestelling by:

 

  S.W. Liebenberg

  072-170 9331

  of

  (021) 949- 2736 (tel. en faks)

 

en doen u inbetaling aan:

 

  S.W. Liebenberg

  ABSA Santyger

  Rek.nr.: 914 166 5811

  Takkode: 632-005

 

Faks asseblief die inbetalingsbewys na (021) 949-2736 of stuur dit aan helena@taaloord.co.za.

Sluit ook u volledige afleweringsadres in.

 

Dankie vir u ondersteuning.


 

T.O. HONIBALL - IDEALE GESKENK!

 

Beste Vriende

 

Met die feestyd voor die deur en almal op soek na ’n besonderse geskenk, word ’n unieke DVD oor T.O. Honiball hiermee bekend gestel.

 

Luister na insiggewende onderhoude met dr. Francois Verster wat sy doktorale studie aan Honiball se kunsvorm gewy het; mev. Essie Honiball, weduwee van hierdie bekende kunstenaar; mnr. Stefan Hundt, kurator van die Sanlam-kunsmuseum en mev. Estelle Kruger, opvoedkundige aan die Universiteit van Stellenbosch.

 

Thomas Ochse Honiball was geliefd onder Afrikaanssprekendes en sy werk word steeds as volksbesit beskou, veral onder diegene wat daarmee grootgeword het; die ervaringswêreld en milieu wat hulle met Honiball gedeel het, het hulle in staat gestel om sy werk te verstaan en te waardeer as volkskuns. Die werk van T.O. Honiball, voorste eksponent van Afrikaanse strokies en spotprente, verbeeld onomwonde Afrikaanse humor tydens sy leeftyd.

 

Geniet die DVD en lag weer ’n slag vir die Adoonse, Oom Kaspaas, Jakkals en Wolf, en nog talle ander karakters - dit is voorwaar ’n kykfees.

 

As u graag ’n kopie wil bekom, kan u ’n bestelling plaas per e-pos, telefoon of faks.

 


Prys

 

Binneland:

R110 per pakket (2 DVD's)
+ R25 posgeld

 
Deel 1


Deel 2

Buiteland: R110 per pakket (2 DVD's)
+ R
50 posgeld

 

Plaas u bestelling per:

 

-   E-pos by helena@taaloord.co.za

 

-   Telefoon of Faks by (021) 949 2736 (tel. en faks)

 

Verstrek asseblief die afleweringsadres volledig.

 

Vir inbetalings:

 

Betalings kan gedoen word deur direkte elektroniese oorbetaling of deur middel van ’n bank-deposito:

 

Bankbesonderhede:

 

S.W. Liebenberg
Spaarrekening
ABSA Santyger
Rek.nr.: 91 4166 5811
Takkode: 632-005

 

Faks of e-pos asb. u inbetalings-bewys na:

(021) 949 2736 (faks) of by helena@taaloord.co.za (e-pos).

 

Dankie vir u ondersteuning.


 

Raai-raai, Lyfielief

 

deur

Helena Liebenberg

 

"Hierdie boekie met sy pragtige illustrasies is ’n moet vir vier- tot sesjariges. Dit bevat rympies met prettige aanwysings waarvolgens die kind moet raai watter liggaamsdeel beskryf word. Metrum is meestal jambies, maar word nooit vervelig nie omdat die spreekritme soms anders is. Die paarrym val lekker op ’n kleintjie se oor; ook hier is soms afwykings om dit interessant te hou.

 

’n Handige lys verklarings van effens moeilike woorde se betekenis word agterin gegee."

 

– dr. Elsabé Steenberg

 

 

BESTEL- EN BANKBESONDERHEDE

 

Prys:

Binnelands:    R35/eksemplaar + R15 posgeld (vir tot 3 eksemplare)    =    R50

Buitelands:     R35/eksemplaar + R35 posgeld    =    R70

(Skryf aan onderstaande e-adres indien u in Euro's wil betaal)

 

Plaas u bestelling by helena@taaloord.co.za 

of (021) 949 2736 (tel. en faks)

 

Vir inbetalings:

 

Bankbesonderhede:

 

H.C. Liebenberg

ABSA Stellenbosch

Rek.nr.: 890 153 003

Takkode: 334-410


 

Rooswater

 

deur

Helena Liebenberg

 

Eersteling-digbundel

 

In die Voorwoord staan onder andere geskryf:

 

Taal besit die vloeibare vermoë om tot die ontvanklike te kom

in boodskappe gevul met ’n skat van woorde, of met ’n ryke woordeskat,

of woordeloos as gesuiwerde gedagtes in eenvoud.

 

Omdat reg te laat geskied aan die geestelike inhoud en voorkoms van hierdie bundeltjie wat so fyn en vroulik-delikaat is, word elke boekie sorgsaam met die hand gebind en versorg.

 

 

BESTEL- EN BANKBESONDERHEDE

 

Prys:

Binnelands:    R50/eksemplaar + R15 posgeld (vir tot 3 eksemplare)    =    R65

Buitelands:     R50/eksemplaar + R35 posgeld    =    R85

(Skryf aan onderstaande e-adres indien u in Euro's wil betaal)

 

Plaas u bestelling by helena@taaloord.co.za 

of (021) 949 2736 (tel. en faks)

 

Vir inbetalings:

 

Bankbesonderhede:

 

H.C. Liebenberg

ABSA Stellenbosch

Rek.nr.: 890 153 003

Takkode: 334-410


 

Idiome-mallemeule

 

deur

Helena Liebenberg

 

Hierdie boekie handel oor ’n twintigtal Afrikaanse idiome wat op die vreemdste, snaaksste maniere verbind kan word, byvoorbeeld

 

agteros ... het daar ’n kierie nodig

’n benoude kat ... is beter as ’n leë dop

die aap ... sing soos hy gebek is

 

Op ’n uiters genotvolle manier word die besonderse uitdrukkingsvermoë van Afrikaans beklemtoon. Die komiese verrassings wat vreemde idioom-kombinasies inhou, sorg vir baie pret.

 

Idiome-mallemeule lewer nie net ’n taalkunde-inset nie, maar het ook verdere opvoedkundige waarde. Die kind probeer self die regte idioomdele bymekaar pas en doen hersiening deur die idiome en hul betekenis agterin te herlees.

 

Alles word ’n vreugde met ’n bietjie humor in huiswerk!

 

 

BESTEL- EN BANKBESONDERHEDE

 

Prys:

Binnelands:    R35/eksemplaar + R15 posgeld (vir tot 3 eksemplare)    =    R50

Buitelands:     R35/eksemplaar + R35 posgeld    =    R70

(Skryf aan onderstaande e-adres indien u in Euro's wil betaal)

 

Plaas u bestelling by helena@taaloord.co.za 

of (021) 949 2736 (tel. en faks)

 

Vir inbetalings:

 

Bankbesonderhede:

 

H.C. Liebenberg

ABSA Stellenbosch

Rek.nr.: 890 153 003

Takkode: 334-410